SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

SKRYWER - HERMIE HENDRIKS

Hermie Hendriks (9/6/1925 - ) is die broer van Reinhardt Hendriks wat die bekende Rooi Jan reeks geskryf het. Hy het verskeie hardeband boeke en enkele losstaande sagteband boeke geskryf in sy lewe. Hy het twee reekse, naamlik die Diamantveld reeks en ook die Elda van Eck reeks onder sy eie naam in sagteband geskryf. Beide reekse is redelik onbekend by meeste versamelaars. Die Diamantveld reeks speel af Kimberley se diamant ontdekkingstydperk, terwyl die Elda van Eck reeks handel oor 'n vroue speurder. Vandag raak Hermie Hendriks se boeke egter al meer in aanvraag en is dit veral die, voorheen relatief "onbekende" Diamantveld reeks, wat versamelaars nou ernstig op soek is na.

⭐ 0 Voorblaaie Gelys 📖 Skrywers
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

0 Items

Geen voorblaaie tans beskikbaar vir hierdie afdeling nie.